Kern doel van die pos: Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko's deur die effektiewe bestuur en invordering van debiteure rekeninge. Minimum Vereistes: - Graad 12 (toepaslike finansiёle/rekeningkundige kwalifikasie sal tot voordeel strek); - 5 jaar ondervinding in 'n Landbou krediet omgewing; - Deeglike kennis van die toepaslike Krediet en FICA wetgewing; - Geldige...
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes: - Graad 12; - 2-3 jaar ondervinding in handelsomgewing; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Syfervaardig; - Goeie organisasie vermoë; - Goeie...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor :Toyota:Sluitingsdatum :Vrydag, 11 Oktober 2024:Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.** Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 - 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in...
Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Internal Legal Services:Sluitingsdatum:Vrydag, 28 Februarie 2025:Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep.** Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan...
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: - Graad 12; - Ondervinding in verkope; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels en Sesotho; - Rekenaarvaardig (MS Office); - Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede; - Uitstekende bemarkings en...
Kerndoel van die pos:Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wat gretig is om ‘n loopbaan in die landbou te volg. Kandidate sal indiens opleiding in ‘n spesifieke veld ontvang en ook die geleentheid gebied word om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate ‘n sertifikaat ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale...
Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in 'n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: - Graad 12 met 'n landbou kwalifikasie voordelig; - 3 Jaar bestuursondervinding in 'n landbou en handel omgewing; - Kennis van landbou produkte sal voordelig wees; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie- en...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Interne Oudit:Sluitingsdatum:Vrydag, 25 April 2025:Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae.** Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling...
Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die...
Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae. Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling rekenmeesterskap en SAIPA of SAICA lidmaatskap ‘n sterk aanbeveling; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie -...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Lewende Hawe:Sluitingsdatum:Vrydag, 27 Junie 2025:Kern doel van die pos:Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens**Minimum Vereistes:- Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde);- 1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings en/of administratiewe omgewing;- Vorige ondervinding in lewendehawe;- Geldige rybewys.Vaardighede:-...
Kern doel van die pos:Gebruikersondersteuning rakende IT netwerke en toerusting, asook die installering en herstel van IT netwerke en toerusting. Minimum Vereistes: - Graad 12 of relevante naskoolse kwalifikasie; - N+ en Netwerk Sekuriteit kwalifikasie; - Molex installasie kursus; - 1-2 jaar relevante ondervinding; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in...
Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die...
Kern doel van die pos:Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens Minimum Vereistes: - Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde); - 1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings en/of administratiewe omgewing; - Vorige ondervinding in kontanthantering; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie menseverhoudinge; - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig...
Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep. Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan van kontrakte; - Goeie ervaring van Hooggeregshof en Landdroshof invorderings sal as ‘n aanbeveling dien; - Grondige kennis van: Die...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Clocolan:Kontrak: Permanente:Sektor:Handel:Sluitingsdatum:Vrydag, 22 Augustus 2025:Kern doel van die pos:Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area\gebied.**Minimum Vereistes:- Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);- 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing;- Geldige...
Kern doel van die pos:Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.Minimum Vereistes:- Graad 12;- 3 Jaar toepaslike ondervinding;- Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;- Graan graderings kursusse voltooi;- Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;- Geldige rybewys.Vaardighede:- Goeie...
Kern doel van die pos:Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area\gebied.Minimum Vereistes:- Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);- 2 - 3 jaar bestuurservaring in Stooromgewing;- Geldige rybewys.Vaardighede:- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;- Administrasie;- Voorraadbestuur;-...
Kern doel van die pos:Effektiewe bestuur van die handelsbesigheid in die area ten einde volhoubare winsgewendheid en groei te verseker.Minimum Vereistes:- Graad 12;- ‘n Relevante tersiêre kwalifikasie (Graad of Diploma) in Landbou, Bemarking, Besigheidsbestuur of verwante rigting;- Ten minste 5 jaar bestuurs- of streeksbestuursondervinding op ‘n senior vlak;- Minimum van 5 jaar ondervinding in...